Ons hartklop is om God te eer deur mense te dissipel in Sy Woord, krag en teenwoordigheid.


In ons Sondagdiens het André de Jager bedien oor Openbaring 2 en 3 en die lesse wat ons uit die sewe kerke kan leer. Hierdie kerke verteenwoordig verskillende geestelike toestande en uitdagings waarmee gelowiges te doen kry. Mag ons ore hê om te hoor wat die Gees vir ons sê en ons lewens rig volgens Sy Woord!


Leer meer oor Kruislig